paroles de chanson / Bittereinder parole / Bly Online lyrics  | ENin English

Paroles de Bly Online

Interprète Bittereinder

Paroles de la chanson Bly Online par Bittereinder lyrics officiel

Bly Online est une chanson en Afrikaans

That's it mense, bly online
Trust my net-net, alles is fine
Dit proe soos dood, maar dis moerse kind
There's an app for that, ek's in jou mind
That's it mense, bly online
Trust my net-net, alles is fine
Dit proe soos dood, maar dis moerse kind
There's an app for that, ek's in jou mind

Hey!
Almal ken die speletjie, eerste gig is free
Once you're on the tracks hierdie trein stop nie!
Wêreldwye web, wikkel tot jy sien
Spinnekop se webcam, lewendige masjien
Is dit wat hierdie liedjie is? Skielik word ek selfbewus
Edge of the precipice, stare into the meaningless
Befriending the abyss
Is-is-is-is-is nie-is-is-is
om te share is die punt
wat het jy gedink?
oomblik vir oomblik
jouself weer te vind
in die hyperlink my kind
click click double-tap piepie teen die wind
sleutelbord soldate
stemme wat met vingers praat
die outrage is verslawend
ek join sommer n twitter mob
die zeitgeist is half-slapend
n samelewing bitter-vaak
die skerm se uitdaging
is om te swing tot ek alles stukkend maak

That's it mense, bly online
Trust my net-net, alles is fine
Dit proe soos dood, maar dis moerse kind
There's an app for that, ek's in jou mind
That's it mense, bly online
Trust my net-net, alles is fine
Dit proe soos dood, maar dis moerse kind
There's an app for that, ek's in jou mind

Tegnologie God.
Meer soos tegnologie grot.
n Diep en donker gat waar ek inkruip, wegkruip, my gunsteling escape.
Want in sy grot, kan Elsa Pelsjas wees wieookal sy wil wees.
n Slim meisie.
n Sober meisie.
n Donker meisie.
n Maer meisie.
n Ja amen meisie.
n Skaam meisie.
n Trou meisie.
n Hele fokken lysie.
En al daai girls is jags, vir sy flikkerende groen kolletjie.
Twee blou regmerkies.
Rooi koevertjies.
iPad screen, laptop screen, desktop screen, we all scream for more screens!
SIT DIT INTERNET.
Ugh, dis sticky, hierdie world.wide.web.
Hush little baby don't you cry, Tegnologie God will buy you some more WIFI.

Something inside is coming out tonight
Something inside is coming out tonight
Ooo, shut that door, lock yourself in
Baby you've been warned
It's coming out tonight, and it's got an appetite
Ooo, shut that door, lock yourself in
Baby you've been warned
It's coming out tonight, and it's got an appetite

That's it mense, bly online
Trust my net-net, alles is fine
Dit proe soos dood, maar dis moerse kind
There's an app for that, ek's in jou mind
That's it mense, bly online
Trust my net-net, alles is fine
Dit proe soos dood, maar dis moerse kind
There's an app for that, ek's in jou mind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Bly Online

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la cible
2| symbole à gauche de l'horloge
3| symbole en bas du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid