paroles de chanson / Andriette parole / Sokkie Heelaand Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Sokkie Heelaand Medley

Interprètes AndrietteRay DylanRefentseKurt DarrenNicholis Louw

Paroles de la chanson Sokkie Heelaand Medley par Andriette lyrics officiel

Sokkie Heelaand Medley est une chanson en Afrikaans

Saam in 'n span net soos een man
Deur strate geloop want ons weet ons kan
Jong manne in ons glorie
Die girls wou ons nooit glo nie
Stories gespin ons was helde daarin

Soos Batman en Robin
Deur dik en dun

Rebel en rats
Ons het gewen en die res van ons lewens
Om te verken en niemand kan ons keer nie
Of iets nuuts leer nie ons is rebel en rats

Rebel en rats
Ons het gewen en die res van ons lewens
Om te verken en niemand kan ons keer nie
Of iets nuuts leer nie ons is rebel en rats

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal

Sy kon my gedagtes lees
‘n Storie van ‘n oorlog
Wat vandag begin

Nooit sal ek daai dag
Vergeet het dadelik geweet
Ons gaan mekaar mos opvreet
Dis finaal
Dis finaal

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal
My perd is opgesaal hier kom die man van staal
Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy’s fenominaal
Generaal, Generaal wo oh

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal
Ek weet dis radikaal maar sy’s fenominaal
Generaal

Ek kom val voor jou neer
Met my hande albei op my knieë
Sien jy my?
Die woorde maak seer

Ek wil nie meer met jou baklei nie
Die lewe gaan aan
Ek wil nie hê jy moet huil nie
Ons sal eendag verstaan

Ek sal jou moet laat gaan
En van vooraf leer om als te verstaan
Sien jy my?
Ek sal jou moet laat gaan

En ons sal albei moet leer
Dis verlede al maak dit hoe seer
Ons moet die prys betaal
Ek sal jou moet laat gaan
Ek sal jou moet laat gaan (Ek sal jou moet laat gaan)
Ek sal jou moet laat gaan

Als is net vir ons geleen die dag
Die somer en die reën, geleen
Als is net geleen

As die dag moet kom dat jy moet gaan
Net soos die son die wind en die maan
En ek alleen bly staan

Ek kyk hoe jy moet gaan
Sal ek dan jou hand kan los?
In die naam van liefde

Jou nuwe begin begin my einde
Laat ek jou in liefde los
Al loop my trane
Jou nuwe begin begin my einde
Bittersoet dis die bittersoet van liefde
Bittersoet dis die bittersoet van liefde
Bittersoet dis die bittersoet van liefde

Dis donderdag op die plaas
En die bure sê ons raas
Maar die Muller-seuns hulle is mos kras na die Richelieu in die kas

Die manne sit en hoender braai en die girls se koppe maak tikkiedraai
Dis toe dat als begin gebeur, ag please meneer
Soen my nog ‘n keer

Maar dit is lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas en die bottel is die baas
Ja dit is lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas en almal het ‘n hoofpyn niemand raas

Meneer Brian in die hoof se kantoor
Want die rek punte lyk weer goor
By iemand het die hoof gehoor dis van die skelm rook in die stoor

Ag Susanna ek’s verlief versmoor
Ek het my hart by jou verloor
Soos die onderdorp se troebadoer
Met ‘n smile vir jou en loer

Maar Vrydag
Is dit weer lente op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas en die bottel is die baas
Ja dit is lente
Op oom Faan se plaas
Dis lente op oom Faan se plaas
En almal het ‘n hoofpyn niemand raas
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Sokkie Heelaand Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la maison
2| symbole en bas du smiley
3| symbole en haut de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid