paroles de chanson / 2008 South Africa parole / Was Ek Maar 'n Digter lyrics  | ENin English

Paroles de Was Ek Maar 'n Digter

Interprètes 2008 South AfricaTwenty9J WesselsThree

Paroles de la chanson Was Ek Maar 'n Digter par 2008 South Africa lyrics officiel

Was Ek Maar 'n Digter est une chanson en Afrikaans

Was ek maar 'n digter, sou ek dalk kon beskryf
Wat jy aan my doen
En hoe ek oor jou voel

In gewone taal mag dit klink
As of ek oordryf
As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel

Ek sal jou liefhê tot die hane ophou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lê
Totdaar stilte oor die aarde kom en die wind nie langer waai
Totdaar gras aan die hemelruim groei sal ek jou liefhê

Totdat al die woorde van my tong verdwyn
Tot die oë beskaam en die son niemeer wil skyn
Tot die berge wegsink in die see, en vir ewig daar bly lê
Dis hoe lank, my liefling, ek jou sal liefhê

Dis jy wat my in gedagtes kan wegvoer
Na die maan en die sterre wat deur my venster loer
Jy's die warm van 'n kaggelvuur
Die sprank van vonkelwyn
En die son wat die mis lae soggens laat verdwyn

Ek is net 'n mens en my swakheid lê by jou
Hart en siel gee ek, daar is niks wat ek weerhou
Net voor die woorde opraak is daar iets
Wat ek nog moet sê
Vir ewig liefling, sal ek jou liefhê

Tot die berge wegsink in die see, en vir ewig daar bly lê
Dis hoe lank, my liefling, ek jou sal liefhê
Dis hoe lank, my liefling, ek jou sal liefhê
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Was Ek Maar 'n Digter

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'horloge
2| symbole en haut de la loupe
3| symbole en haut de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid