song lyrics / Zoé / Lief Hê lyrics  | FRen Français

Lief Hê lyrics

Performer Zoé

Lief Hê song lyrics by Zoé official

Lief Hê is a song in Afrikaans

Hy pluk vir my blomme
Hy laat my skree uit sy ruite uit
Ons sit op sy kar se dak en musiek speel
Terwyl die horison sy gesig streel

Hy kyk vir my met blou oë
En glimlag met die mooiste somerson
En ek voel weer soos 'n kind by hom
My lief, ek word nog elke dag verstom

Hier staan ons alweer
In die gedruis van die reën
Ek wil jou net soen, en dalk
cnder dinge ook doen
Hou my vas en lê hier
Dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê

cl dryf jy my teen die mure uit
Ek sal jou vashou
Vir altyd aan jou vasklou
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê

Hy is vrolik in die more
Maak my wakker met 'n koffie en beskuit
Ons sit op die plaas se stoep en musiek speel
Terwyl die oggendlig my gesig streel

Jy kyk weer met daai blou oë
En glimlag met die mooiste somerson
En ek voel weer soos 'n kind by hom
My lief, ek word nog elke dag verstom

Hier staan ons alweer
In die gedruis van die reën
Ek wil jou net soen, en dalk
cnder dinge ook doen
Hou my vas en lê hier
Dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê

cl dryf jy my teen die mure uit
Ek sal jou vashou
Vir altyd aan jou vasklou
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê

Doo da doda doda
Doo da doda doda
Doo da doda doda
Ek sal jou altyd liefhê

Doo da doda doda
Doo da doda doda
Doo da doda doda
Ek sal jou altyd liefhê

Hier staan ons alweer
In die gedruis van die reën
Ek wil jou net soen, en dalk
cnder dinge ook doen
Hou my vas en lê hier
Dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê

cl dryf jy my teen die mure uit
Ek sal jou vashou
Vir altyd aan jou vasklou
Hou my vas en lê hier dat ek jou kan sê
Ek sal jou altyd kan liefhê
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Lief Hê lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the trash
2| symbol at the bottom of the thumbs up
3| symbol to the left of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid