song lyrics / Zoé / Crazy Meisie lyrics  | FRen Français

Crazy Meisie lyrics

Performer Zoé

Crazy Meisie song lyrics by Zoé official

Crazy Meisie is a song in Afrikaans

Ek is jaloers
En impulsief
Gee my net een kans
Om hierdie op te mors
En ek dink nie eens twee keer nie

Eks ongeskik
En irrationeel
Maar baby jy weet
Op die oue eind gaan ek net
Met jou gevoelens speel

Want ek is kwaad maar ek wil jou nie los
Doen vir my iets maar dit gaan jou net kos
Moenie jou tyd spandeer op n crazy meisie soos ek nie
Raak opgewonde maar dis n gemors raak vir my kwaad ja jy moet my net los
Moenie jou tyd spandeer op n crazy meisie soos ek nie

Maar ek klou vas aan die dinge wat ek dog net so goed kon pas

Maar ek bly jaloers
En impulsief
So gee my net een kans
Om hierdie op te mors
En ek dink nie eens twee keer nie

Want ek is kwaad maar ek wil jou nie los
Doen vir my iets maar dit gaan jou net kos
Moenie jou tyd spandeer op n crazy meisie soos ek nie
Raak opgewonde maar dis n gemors raak vir my kwaad ja jy moet my net los
Moenie jou tyd spandeer op n crazy meisie soos ek nie
Maar ek klou vas aan die dinge wat ek dog net so goed kon pas
Maar ek klou vas aan die dinge wat ek dog net so goed kon pas


Nous jy kwaad want ek het jou gelos
Doen vir my iets wat het dit jou gekos? -
Om nie meer tyd te spandeer op n crazy meisie soos ek nie
Raak opgewonde maar dis n gemors raak vir my kwaad kan jy my net uitlos
Moenie jou tyd spandeer op n crazy meisie soos ek
Daars iemand anders wat al beter pas in jou plek
En dit is Ek
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: ZOÉ JACOBS

Comments for Crazy Meisie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the cross
2| symbol at the bottom of the suitcase
3| symbol at the bottom of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid