song lyrics / Rita Li / Iemand Anders lyrics  | FRen Français

Iemand Anders lyrics

Performer Rita Li

Iemand Anders song lyrics by Rita Li official

Iemand Anders is a song in Afrikaans

Hoe vee mens foute uit skryf hierdie boek weer oor?
Maak hierdie hoofstuk toe en maak of niks gebeur?
Soos daardie eerste keer toe ons oë ontmoet soos daardie eerste keer

Het ons dit klaar verloor voor ons onsself kon kry?
Was dit die oomblik werd dit was so gou verby en vir die eerste keer
Was al die onskuld weg en vir die eerste keer

Iemand anders het verloor toe jy kom lê by my
Iemand anders se hart het ook nou seer gekry
En ons kan nie so aanhou nie dis nie net seer vir jou nie ons is besig om met vuur te speel

Iemand anders het belowe sy sal staan by jou
Iemand anders se hart is ook verslaaf aan jou
En ons kan nie aanhou speel nie ‘n hart is nie vir deel nie ons kan nie meer mekaar lief hê
Met iemand anders se hart

Ons het ons self verbeel dit was net een keer
Liefde gebou op leuens liefde gemaak van seer
Dit was die laaste keer wat ek jou nader trek dit was die laaste keer

Iemand anders het verloor toe jy kom lê by my
Iemand anders se hart het ook nou seer gekry
En ons kan nie so aanhou nie dis nie net seer vir jou nie ons is besig om met vuur te speel

Iemand anders het belowe sy sal staan by jou
Iemand anders se hart is ook verslaaf aan jou
En ons kan nie aanhou speel nie ‘n hart is nie vir deel nie ons kan nie meer mekaar lief hê
Met iemand anders se hart
Met iemand anders se hart

Iemand anders het verloor toe jy kom lê by my
Iemand anders se hart het ook nou seer gekry
En ons kan nie so aanhou nie dis nie net seer vir jou nie ons is besig om met vuur te speel

Iemand anders het belowe sy sal staan by jou
Iemand anders se hart is ook verslaaf aan jou
En ons kan nie aanhou speel nie ‘n hart is nie vir deel nie ons kan nie meer mekaar lief hê
Met iemand anders se hart
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Iemand Anders lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the television
2| symbol to the right of the smiley
3| symbol at the top of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid