song lyrics / Rita Li / Tyd Staan Stil lyrics  | FRen Français

Tyd Staan Stil lyrics

Performer Rita Li

Tyd Staan Stil song lyrics by Rita Li official

Tyd Staan Stil is a song in Afrikaans

Die son kan maar sak die vure kan maar loop
Die nag kan alles hier in donkerte kom doop
Die sterre kan maar val die aarde kan maar draai
Jy lees my soos ‘n boek toe jy deur my kom blaai

Die tyd staan stil as jy langs my staan die dae kom en die dae rol verby
Maar jy is hier langs my
Die jare kom en die jare gaan al word ons grys al word ons oud
Laat my oud word hier langs jou

Die mense kan maar praat ons geld kan minder raak
Ek’s lief vir jou jy weet deur glimlag en deur sweet
Al loop ons trane leeg al lê die berge blou
Al is ek somtyds ver sal ek terug wees hier by jou

Die tyd staan stil as jy langs my staan die dae kom en die dae rol verby
Maar jy is hier langs my
Die jare kom en die jare gaan al word ons grys al word ons oud
Laat my oud word hier langs jou

Ons almal het ‘n donker kant en elke hart kan breek
Maar jy’s die lig wat deur my skyn
Jy’t my vuur weer aangesteek

Die tyd staan stil as jy langs my staan die dae kom en die dae rol verby
Maar jy is hier langs my
Die jare kom en die jare gaan al word ons grys al word ons oud
Laat my oud word hier langs jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Tyd Staan Stil lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the heart
2| symbol at the bottom of the target
3| symbol to the left of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid