song lyrics / QUIINCY_QSA / Deur Druk lyrics  | FRen Français

Deur Druk lyrics

Performer QUIINCY_QSA

Deur Druk song lyrics by QUIINCY_QSA official

Deur Druk is a song in English

CHORUS

Jy moet mah deu druk buddy
(Aye)
Jy moet mah deu druk gazi
(Aye)
Al maaki lewe jou see
(Aye)
Wati lewe jou gee
(Aye)
Haais 'n les menee
(Aye)
Jy moet haai les waardeer
(Aye)
Al maak it hoe see
Jy moet leeer haa uit!

VERSE

Kyk'ie die lesse moet jy vat en jy moet learn haa uit
Ek het oek lesse gevat en ek het better geraak
Wan ekt myself gewys
Vat hierie lesse en bou
Vat hierie lesse en grow
Uit jou mistakes uit
Alles vat tyd kyk
Jy net vorentoe
Ek wietie altyd wat omte doen'ie mah ek doen wat ek kan
Daas 'n move men 'n plan
Soe eke move en ek gaan
Na die next move
Let's prove
Die mense
Os kan leer uit mistakes uit
Hulle kyk vas teen my velede mah ek grow haa uit
Hulles slow wan kyk
Hulle bly stuck ini velede
Kyki vas'ie ek lewe
Hulle dood man
Kyki ek move man
Haas moves wat eke moet execute
Soe ek sit vas ini studio
En wek net
Wan daas ieman wat relate
Daaas ieman wat opkyk
Soe ek motivate
Daaais hoekom eke wys. . .

CHORUS

Jy moet mah deu druk buddy
(Aye)
Jy moet mah deu druk gazi
(Aye)
Al maaki lewe jou see
(Aye)
Wati lewe jou gee
(Aye)
Haais 'n les menee
(Aye)
Jy moet haai les waardeer
(Aye)
Al maak it hoe see
Jy moet leeer haa uit!

²de VERSE

As jy nie leer'ie gaan jy permy dieselle mistake maak
Soe moenie val in haa trap'ie my gazi
Broetjie stay smart
Wan haas mense wat wil sien hoe jy misluk in alles wat jy anpaaak
Soe jy moet jou Geloof en GOD saam vat
Met elke step wat jy step
Moet jy biddend bly my gazi
Moenie twyfel in gebed'ie
Nou wat dinge nie uit wek'ie
Weet net, GOD het beter planne
Wat jy nie nou sal vestaa nuhr
Mah Eendag sal jy vestaa
Hoekom jy moes gewag het
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Austin Snyders
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Deur Druk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the cross
2| symbol at the top of the smiley
3| symbol at the bottom of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid