Alive Bly is a song in English
V E R S E
As jy wil hê ek moet praat, sit my net voo 'n mic...
Haaais'ie way ek gaan praat...
Haais hoe ek my express...
Somehow vind ek healing as eke staan voo die mic
Is eke binne my feels
Yah, die mic hou my alive
Soes 'n suurstof tenk
Haal ek asem deur die mic
Wan ek het deadweight wat my wil vesmooo
Haaais hoekom ek
permy in my kame lam
Nieman vestaan 'n man
Magie nog praat'ie wan
'n man is mos supposed - om net stek te wies
Kani emotion wysie
Soe ek hide my pain
Agte 'n fake smile
Stiek ek 'n klom pain weg
Yah die klong bly veg
Tien suicidal thoughts
En soe shine my thoughts(torch)
Binne haai demon se eyes
Wat my sat wil maaak
But ek praat met God
Wan hys alive ou
Gaaan my alive hou
Ek realise ou
Gebed is wat jy moet het
Yeah
C H O R U S
As jy wil alive bly...
Moet jy jou mind gebruik..?
Moenie ve timing wait
Wan die time is great
Soes alles wat God Hie design it
Het alles tyd en plek
Jy moet tyd respek
Moenie die process rush'ie
Wan goeie dinge het mos hulle eie tyd
Kyk'ie getuie kyk
Jy kan ve GOD vetrou
Wan GOD het jou
Altyd stek my gazi...
Jy moet net vetrou
C H O R U S
As jy wil alive bly...
Moet jy jou mind gebruik..?
Moenie ve timing wait
Wan die time is great
Soes alles wat God Hie design it
Het alles tyd en plek
Jy moet tyd respek
V E R S E
Moenie die process rush'ie
Wan goeie dinge het mos hulle eie tyd
Kyki getuie kyk
Jy kan ve GOD vetrou
Wan GOD het jou
Altyd stek my gazi...
Jy moet biddend bly
As is jy 'n sinner jy
Hy luister na jou Gebed
Hy luister en maak jou sterk
Vidie journey ahead
Al lyk'ie journey nou bad
Jy moet net gloe en vetrou
Just do it en bou
An jou dream wat jy het
Gazi gie net 'n step...
Vorentoe
Just do it broe
& Maaak jou self proud
Wan haaais al way
Hoe jy jouself en jou fam kan proud maak
Yeah...
C H O R U S
As jy wil alive bly...
Moet jy jou mind gebruik..
Moenie ve timing wait
Wan die time is great
Soes alles wat God Hie design it
Het alles tyd en plek
Jy moet tyd respek
Moenie die process rush'ie
Wan goeie dinge het mos hulle eie tyd
Kyki getuie kyk
Jy kan ve GOD vetrou
Wan GOD het jou
Altyd stek my gazi...
Jy moet net vetrou