song lyrics / Nagelique / (My Lewe Te Leef) Net soos ek wil lyrics  | FRen Français

(My Lewe Te Leef) Net soos ek wil lyrics

Performer Nagelique

(My Lewe Te Leef) Net soos ek wil song lyrics by Nagelique official

(My Lewe Te Leef) Net soos ek wil is a song in Afrikaans

(My lewe te leef) Net Soos Ek Wil

Somtyds laat in die nag

Wanneer almal slap

En die huis so stil raak, dan le ek en dink

Wat is my doel in die lewe

En wat maak ek hier


Om te voel soos ek doen

Ek het krag nodig help my Heer

Is dit n gevoel van skuld

Of verantwoordelikheid vra ek


Jy het my nodig so se jy

En dit is waarom ek bly


Jou leuns elke dag

Die konstante seer en vrees

Daar is geen omdraai meer

Want ek is klaar met jou


Wel ek het nuus vir jou

Dis tyd om myself eerste te stel

Om goed te doen net soos ek wil

My lewe te leef net soos ek wil


Wel ek het nuus vir jou

Dis tyd om myself eerste te stel

Om goed te doen net soos ek wil

My lewe te leef net soos ek wil


Wel ek het nuus vir jou

Dis tyd om myself eerste te stel

Om goed te doen net soos ek wil

My lewe te leef net soos ek wil

My lewe te leef net soos ek wil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for (My Lewe Te Leef) Net soos ek wil lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the star
2| symbol to the right of magnifying glass
3| symbol to the left of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid