song lyrics / Leah / Kannieophoudinkaanjougedagte lyrics  | FRen Français

Kannieophoudinkaanjougedagte lyrics

Performer Leah

Kannieophoudinkaanjougedagte song lyrics by Leah official

Kannieophoudinkaanjougedagte is a song in Afrikaans

Spore in die sand
Foto in my hand
Is die sagter kant van my

Snare van kitaar
Speel ook saam my hart
Al die woorde binne my

Ek weet nie waar dit my gaan bring nie
Maar ek's seker ek kan oor dit sing so

Daar's geen vrae nie, gee nee of ja nie
En niks so waar soos daai kannieophoudinkaanjougedagte
Daar's geen uitweg, jy is die een vir my
So gereed vir die onverwagte
Ek's verlief op daai kannieophoudinkaanjougedagte

Hande om die vuur
Ek wens net jy was hier
Is die sagter kant van my

Ek wou dit altyd keer
Maar ek kan nie meer
Alles gee hier binne my

Kan ek, sal ek, wil ek, moet nou
En alles wat ek sing is vir jou

Daar's geen vrae nie, gee nee of ja nie
En niks so waar soos daai kannieophoudinkaanjougedagte
Daar's geen uitweg, jy is die een vir my
So gereed vir die onverwagte
Ek's verlief op daai kannieophoudinkaanjougedagte

As die vuur uitbrand in die koue sand
Kom ek nie eers agter nie
Warm binne my sal ek altyd bly
Nooit meer koue nagte nie want

Daar is geen vrae nie, gee nee of ja nie
En niks so waar soos daai

Daar's geen vrae nie, gee nee of ja nie
En niks so waar soos daai kannieophoudinkaanjougedagte
Daar's geen uitweg, jy is die een vir my
So gereed vir die onverwagte
Ek's verlief op daai kannieophoudinkaanjougedagte
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kannieophoudinkaanjougedagte lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the clock
2| symbol to the left of the thumbs up
3| symbol to the left of the heart
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid