song lyrics / Juanita du Plessis / Sal Jy Onthou lyrics  | FRen Français

Sal Jy Onthou lyrics

Performer Juanita du Plessis

Sal Jy Onthou song lyrics by Juanita du Plessis official

Sal Jy Onthou is a song in Afrikaans

Sal jy onthou
(Sal jy onthou)

Al die ure
Elke nag wat ek verby wens
Die gesigte
In my drome
Ek weet dis jy

Ek mis jou
Die verlange laat my hart huil
Jou laaste woorde
Sny deur my
Dit sny deur my

Ek staan in die reën
Net ek alleen
En ek wonder
Ek wonder (Sal jy onthou)

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

Ek probeer vergeet
Elke foto het jou naam op
Jou glimlag bly in my
Jy bly in my

Mag my woorde
'n Merk in jou gedagtes los
Mag ek daar wees in jou drome
In jou drome

Môre is ook eendag
En my hart bly hoop
Maar ek vra jou
Ek vra jou (Sal jy onthou)

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

Sal jy my eendag onthou
As jou wêreld leeg raak om jou
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

As liefde sy rug op jou draai
En jy na 'n beter lewe wil blaai
Sal jy onthou
Sal jy my onthou (Sal jy onthou)

(Sal jy onthou)
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Sal Jy Onthou lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the camera
2| symbol at the top of the cross
3| symbol to the right of the target
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid