song lyrics / Juanita du Plessis / Afrikaanse Keurspel: Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke lyrics  | FRen Français

Afrikaanse Keurspel: Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke lyrics

Performer Juanita du Plessis

Afrikaanse Keurspel: Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke song lyrics by Juanita du Plessis official

Afrikaanse Keurspel: Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke is a song in Afrikaans

Die Blou Bul eet nie van die vloer af nie
Die Blou Bul weet nie van verloor af nie
Die Blou Bul sukkel nie sy roer af nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie WP nie ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul

Die Blou Bul tjank nie by sy pa hulle nie
Die Blou Bul tjank nie by sy ma hulle nie
Die Blou Bul tjank nie by die pale nie
Nou vra jy my vir wie ek skree

Ek skree nie WP nie ek bly 'n Bul
Ek skree nie OP nie ek bly 'n Bul
Ek skree nie Vrystaat nie ek bly 'n Bul
Laat staan die Sharks en die Leeus
En die hele blêrrie spul

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n weg is die verlede jy sal altyd hier bly

Het jy dit dan nooit ooit geweet nie
Hoe ek oor jou voel?
Ek wou dit nooit aan jou wys nie
Jy was altyd so koel

Maar vanaand toe ek jou in die deur sien
Was daar iets weerloos in jou
Dis toe dat ek weet ek wil jou altyd altyd hier hou

Met jou in my lewe
Kan ek so veel vermag
Dis die aand van die Oujaar dat ek toe geweet het ek vir jou sal wag

Met jou in my lewe
Behoort die wêreld aan my
Die toekoms is ons s'n weg is die verlede jy sal altyd hier bly

Jy sien die wêreld deur kinders se oë
Hoef nie aan ander se twyfels te glo
Jy is 'n boodskap 'n wese wat woordloos verstaan

Jy is die laggende boog wat bly swewe
Hoop wat soos son in my polsslag bly lewe
Op trappe van lig loop jy sag
Jou asem ‘n wolk
Stil soos die nag

Neem my op vlerke engel ek wil soos jy
Op duisend reënboë dans net soos jy
Neem my op vlerke engel laat my verstaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Afrikaanse Keurspel: Blou Bul / Met Jou In My Lewe / Neem My Op Vlerke lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the thumbs up
2| symbol at the bottom of the trash
3| symbol to the right of the house
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid