song lyrics / Hugo / Donker Wolk lyrics  | FRen Français

Donker Wolk lyrics

Performer Hugo

Donker Wolk song lyrics by Hugo official

Donker Wolk is a song in Afrikaans

Jou kamer staan vol kerse maar hulle brand nie meer nie
Jou oë staar vol woorde maar jou lippe wil nie roer nie
Jou huis het altyd mense maar jy is nooit meer daar nie

Daar’s niks meer op die TV nie en die kat is op patrollie
Die bure gooi ‘n party maar jy is nie genooi nie
Ek kom nie by jou uit nie so ek skryf vir jou ‘n liedjie

Donker wolk, donker wolk
Ek is moeg gestry en baklei
Donker wolk, donker wolk
Vat jou donderweer en kry jou ry

Daar’s ice-cream in die deep freeze maar die deep freeze werk nie meer nie
Daar's petrol in jou vierwa maar die wiele wil nie rol nie
Daar's sonlig in jou voorhuis maar oor jou kop hang ‘n donker wolk

Donker wolk, donker wolk
Ek is moeg gestry en baklei
Donker wolk, donker wolk
Vat jou donderweer en kry jou ry

Vrede lê en luister maar jy reageer nie
Ek staan in die duister en daar’s lankal nie meer wolke nie
Ek hoor jou by my fluister maar oor jou kop hang ‘n donker wolk

Donker wolk, donker wolk
Ek is moeg gestry en baklei (Moeg gestry en baklei)
Donker wolk, donker wolk
Ek hoop beter dae lê voor vir my

Donker wolk, donker wolk
Ek is moeg gestry en baklei
Donker wolk, donker wolk
Vat jou donderweer en kry jou ry
Vat jou donderweer en kry jou ry
Vat jou donderweer en kry jou ry
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Donker Wolk lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the target
2| symbol to the left of the padlock
3| symbol to the left of the trash
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid