song lyrics / Eugene / Die Beste Verskil lyrics  | FRen Français

Die Beste Verskil lyrics

Performer Eugene

Die Beste Verskil song lyrics by Eugene official

Die Beste Verskil is a song in English

Soms voel ek soos 'n sonneblom
Wat opwindend wag vir die sonopkoms
Vrolik en sterk staan op my voorkop
Soos ek soggens regmaak om aan nuwe deure te klop

Positiwiteit is wat my dag gaan dryf
Donker tye het ek nie voor tyd
Al sleep ek 'n paar probleme saam met my
Ek weet waarheen ek my toekoms lei

Vat dit as 'n voorbeeld
Of wees verveeld
Skaam, deurmekaar
Als wat jou depressief maak

Die wêreld is joune
Hou jou kop bo jou skouers
Wees net wie jy wil
Want jy is die beste verskil

Die beste verskil

Hier in my kop is daar net rock en roll
Die breinselle het nou beginne jol
Sê vir jou maatjie, Sarel
Ek hou van sy girl

Windgat verby het ek myself laat gly
'N Snotklap of twee is wat ek gaan kry
Jammer, die lyf van my het ekstra shots gekry
Ek wonder wie gaan my huis toe ry

Vat dit as 'n voorbeeld
Of wees verveeld
Skaam, deurmekaar
Als wat jou depressief maak

Die wêreld is joune
Hou jou kop bo jou skouers
Wees net wie jy wil
Want jy is die beste verskil (Bou op van laag na hoog)

Vat dit as 'n voorbeeld
Of wees verveeld
Skaam, deurmekaar
Als wat jou depressief maak

Die wêreld is joune
Hou jou kop bo jou skouers
Wees net wie jy wil
Want jy is die beste verskil

Die beste verskil
Die beste verskil
Jy is die beste verskil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: Eugene Nel
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Die Beste Verskil lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the smiley
2| symbol at the top of the television
3| symbol at the top of the camera
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid