song lyrics / EET Kreef! / Ou Ou Lied Van Afrika lyrics  | FRen Français

Ou Ou Lied Van Afrika lyrics

Performer EET Kreef!

Ou Ou Lied Van Afrika song lyrics by EET Kreef! official

Ou Ou Lied Van Afrika is a song in Afrikaans

Ek het lank gewag, die dorp word koud
My patrollie ry more weg die drade kraak, kafees gaan toe
Die gewere, die Jeeps staan reg

Hoekom staan jy smorens op jou pa se stoep
Hoekom stap jy alleen op straat
Hoekom gloei jou oë, jou skouers blink
Jy sing in jou deur en dis laat

Maar vannaag gooi ek my geweerband weg
En ek haal my gordel af as dit donker is, as almal slaap
Is ek voor jou deur en ek wag

Sing die ou ou lied van Afrika
Sing dit sag, sing dit lank vir my
Maak oop jou hart, maak oop jou deur
Laat my binnekom, laat my bly

Blaas uit die kers, draai jou kopdoek los
Ek het lankal my tent vergeet laat ons mond aan mond en lyf aan lyf
Laat ons vry en vir altyd wees

En sing die ou ou lied van Afrika
Sing dit sag, sing dit lank vir my
Maak oop jou hart, maak oop jou deur laat ons vry en vir altyd wees
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Ou Ou Lied Van Afrika lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the bulb
2| symbol to the left of magnifying glass
3| symbol at the top of the smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid