song lyrics / EET Kreef! / Liefde lyrics  | FRen Français

Liefde lyrics

Performer EET Kreef!

Liefde song lyrics by EET Kreef! official

Liefde is a song in Afrikaans

Ek het oral op die aarde rondgegrawe grawe, grawe, hande in die hare, o ja
Want ek is honger
Ek stuur 'n radiosein in jou lugruim in laat my weet of jy wel die boodskap kry, o ja
Want jy is myne

En jy weet wat ek soek jy moet my gee wat ek soek ek het jare lank gewag
En ek is hier om jou finaal te kry met liefde
Ja met liefde, o warm liefde

Ek het al my soldate uitgestuur om van ver te bespied of jy weerstand bied, o ja
Want jy is myne
Ek het 'n radarskerm op jou lyf gerig ‘n sateliet hou jou dop uit die ruimte uit, o ja
Want jy is myne

En hier is jy nie veilig nie moordenaars loop los en daar is bloed in hierdie strate
Sonder liefde, sonder liefde, sonder liefde
Sonder liefde

Gevaarlik gevaarlik gevaarlik hier, gevaarlik gevaarlik gevaarlik hier, oe sonder liefde
Gevaarlik gevaarlik gevaarlik hier, gevaarlik gevaarlik gevaarlik hier, sonder liefde
Gee meer liefde eet meer liefde
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Liefde lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the cross
2| symbol to the right of the heart
3| symbol to the right of the helmet
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid