song lyrics / CHARLIZE BERG / Kom Terug, Kom Weer, Kom Haal My lyrics  | FRen Français

Kom Terug, Kom Weer, Kom Haal My lyrics

Performer CHARLIZE BERG

Kom Terug, Kom Weer, Kom Haal My song lyrics by CHARLIZE BERG official

Kom Terug, Kom Weer, Kom Haal My is a song in Afrikaans

Ek hoor nogsteeds jou woorde
Ek voel nogsteeds jou hande
Ek wonder steeds waarom die kerse liggies uit moes brand

Die nagte word net langer
Die wag vir jou nie korter
Dis asof als verval en ek’s in my emosies dwaal

Tyd saam met jou is so vry soos die wind
Soos 'n droom wat my ver vat as jy vat aan my hand

Kom terug kom weer kom haal my
Met daai tjoe tjoe trein of die aeroplane ek wil saam ry
Kom terug kom weer kom haal my
In 'n limousine uit 'n movie scene ek wil jou sien
Kom terug ek wag vir jou

Ek mis daai somersmaande
Die storiesuitruil aande
Lekker lê en niks doen teenaan jou perfekte lyf

Die jonkwees liefwees oomblik
Niks was vir ons onmoontlik
By jou was als so reg my beker vol my vrese weg want

Tye saam met jou is so
Vry soos die wind
Soos 'n droom wat my ver vat
As jy vat aan my hand

Kom terug kom weer kom haal my
Met daai tjoe tjoe trein of die aeroplane ek wil saam ry
Kom terug kom weer kom haal my
In 'n limousine uit 'n movie scene ek wil jou sien
Kom terug ek wag vir jou

My hart vertel 'n storie
My kop kan dit nie glo nie
Ek weet ek gaan 'n leeftyd wag vir jou

Kom terug kom weer kom haal my
Met daai tjoe tjoe trein of die aeroplane ek wil saam ry (Ek wil saam ry)
Kom terug kom weer kom haal my
In 'n limousine uit 'n movie scene ek wil jou sien
Kom terug ek wag vir jou
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Kom Terug, Kom Weer, Kom Haal My lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the camera
2| symbol at the bottom of the television
3| symbol at the top of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid