song lyrics / CHARLIZE BERG / Asof Liefde Nie Seemaak Nie lyrics  | FRen Français

Asof Liefde Nie Seemaak Nie lyrics

Performer CHARLIZE BERG

Asof Liefde Nie Seemaak Nie song lyrics by CHARLIZE BERG official

Asof Liefde Nie Seemaak Nie is a song in Afrikaans

Jou oë praat so hard met my
Foutloos en perfek verby
Jou glimlag laat my nou vergeet
Maar my hart wil ek bewaar
My instink is om te hardloop maar
Ek gaan nie luister nie

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak

Ek gaan selfs my hart ooplê
Net om plek te maak vir jou
Ja ek gaan jou liefhê
Asof liefde nie seermaak

Asof liefde nie seermaak nie
Asof liefde nie seermaak nie

So dra ek my hart oor jou
Soen ek iemand soos jy ja
Dis asof dit als of niks is nie
Tot ek jou kry
My instink in om te hardloop maar ek gaan nie luister nie

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak nie

Ek gaan selfs my hart ooplê
Net om plek te maak vir jou
Ja ek gaan jou liefhê
Asof liefde nie seermaak
Asof liefde nie seermaak
Asof liefde nie seermaak

Ek, ek sal hier bly
Ek sal nie weghardloop nie
Ek is is reg om te veg veg
Want saam jou voel alles reg

Ek gaan spring of ek nooit geval het nie
Veg of ek nooit verloor het nie
Ek gaan jou liefhê asof liefde nie seermaak

Ek gaan selfs my hart ooplê
Net om plek te maak vir jou
Ja ek gaan jou liefhê
Asof liefde nie seermaak

Asof liefde nie seermaak
Asof liefde nie seermaak nie
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Asof Liefde Nie Seemaak Nie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the calculator
2| symbol to the left of the smiley
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid