song lyrics / Bittereinder / Die Berge Brand lyrics  | FRen Français

Die Berge Brand lyrics

Performer Bittereinder

Die Berge Brand song lyrics by Bittereinder official

Die Berge Brand is a song in Afrikaans

Die berge brand
Smelende groot
Ek is die land
Vaarwel my bloed
Rookwolk en sand
Sweef bittersoet
Ek is die land en die wolk en die bloed

Die berge brand
Smelende groot
Ek is die land
Vaarwel my bloed
Rookwolk en sand
Sweef bittersoet
Ek is die land en die wolk en die bloed

Vaar op die seilsrit, waar is die spruilig bewaar ons nog veilig
Daar is nog heilig dinge in die oop see, kranse wat nog oopgee binne in die hartseer
Kanse vir ook probeer kalm in die volmaan, kalm op die oseaan
Kalm op die wentelbaan darm het ons roeispane, voel die windskilde
Maar die moeilikste ergste om te vind is nou weg van die kus lig

Moeg en versigtig mik ons vermistige wolke watookal ons verlig kan bedek
Maar dis gek hoe ons land ons terug trek
Golwe wat uittrek, branders wat uitstrek hande wat mag meer velde skep
Blok nou ons droom soos 'n slagaar klep
Brandende gesig seiner stem hoe sal hy jou sonder my herken

Die berge brand
Smelende groot
Ek is die land
Vaarwel my bloed
Rookwolk en sand
Sweef bittersoet
Ek is die land en die wolk en die bloed

Afskeid is fisies onmoontlik
Ankers wat heeltyd die boot ruk
Agter die skip skroei die Aarde
Voor ons lê vroegende waters

Oor die serene lied
Stilletjies vanuit die vlamme
Sien jy die sterre wat skiet
Oor woude riviere en damme

Steek maar die skip aan die brand, hey
Hy't gaan lê op die strand, my
My vingers delf in die sand, wyd
Wyd is die mond van die land

Sluk ons maar lewendig in in in in in, hoe sou ons weet waar begin in in in
Ons slaap vanaand in die oop hand van hierdie land, die dood land

Die berge brand
Smelende groot
Ek is die land
Vaarwel my bloed
Rookwolk en sand
Sweef bittersoet
Ek is die land en die wolk en die bloed

Rookwolk en sand
Sweef bittersoet
Ek is die land en die wolk en die bloed
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Die Berge Brand lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the envelope
2| symbol to the right of the star
3| symbol at the bottom of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid