song lyrics / Bittereinder / Aanhoudend lyrics  | FRen Français

Aanhoudend lyrics

Performer Bittereinder

Aanhoudend song lyrics by Bittereinder official

Aanhoudend is a song in English

This is what we got, this moment, let's own it
die toekoms en verlede is nooit joune nie
dit bly buite bereik soos n fantasie, si, si, I see you
the beauty within and the longsuffering
and that never-die-thing that you speak through, we got
this moment, let's own it
die toekoms en verlede is nooit joune nie
dit bly buite bereik soos n fantasie, si, si, I see you
the beauty within and the longsuffering
and that never-die-thing that you speak through, we got

this moment, aanhoudend, the never-ending present,
gryp die oomblik en ek bou dit in n fortress
at our noblest we announce to the darkness that
we will not be diminished by the brevity of our lives, that sounds nice
maar ek kort iets wat ek kan vashou, die lewe word soos water wat my
moker soos n vuishou, selfs my metafore meng nou,
that's exactly what I mean though - ons lewens is vloeiend
the lack of control and the chaotic soul and the clock on the wall makes us students
of time and mortality, is my wêreld werklik hier?
word wakker met n wekker wie se stem klink soos technology
ons leef nie in die oomblik nie, sluit jou oë en tel tot tien
alles is wegkruipertjie, meanings hidden underneath
nee man fokit Jacotjie, jy rap nou al weer te diep
skryf n bietjie liedjies oor jou eindelose party tricks
maar hierdie is my party trick?! rympiespoeg op nasty beats
gee my net n oomblik en n mic wat werk dan start ek iets

we got, this moment, let's own it
die toekoms en verlede is nooit joune nie
dit bly buite bereik soos n fantasie, si, si, I see you
the beauty within and the longsuffering
and that never-die-thing that you speak through, we got
this moment, let's own it
die toekoms en verlede is nooit joune nie
dit bly buite bereik soos n fantasie, si, si, I see you
the beauty within and the longsuffering
and that never-die-thing that you speak through, we got

these magic synchronicities, spirit biochemistry
vleg n stukkie asem deur n ribbekas, gees weef dit van binne vas
nog n wese trek n kruis op die asse van ruimte-tyd
onverklaarbaar, jy staan daar, strek vingers na die hemele
sê vir God tog hoe jy voel so tussen die massa van lewendes
voel die nood van oorlewing, verwar dit met n roeping
kulturele programmering stel ons op vir groepdink
ek kyk op na die berge, waar kom my hulp vandaan?
my waarheid is die malheid van elke oomblik se bestaan
en ek dans tot die dood in die greep van die skemer
altyd vol van lig en donker, ek is dood, ek lewe
as ek ver genoeg kon uit-zoom kom die heelal tot n punt
wat ek telkemale raaksien in die oogbal van my kind
en ek soen haar op die wang elke keer as ek onthou
die seisoene van ons lewens word uit oomblikke gebou

we got, this moment, let's own it
die toekoms en verlede is nooit joune nie
dit bly buite bereik soos n fantasie, si, si, I see you
the beauty within and the longsuffering
and that never-die-thing that you speak through, we got
this moment, let's own it
die toekoms en verlede is nooit joune nie
dit bly buite bereik soos n fantasie, si, si, I see you
the beauty within and the longsuffering
and that never-die-thing that you speak through, we got
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Aanhoudend lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the trash
2| symbol at the bottom of the smiley
3| symbol at the bottom of the television
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid