song lyrics / Arnold de Wet / In Die Stad Van Koning Dawid lyrics  | FRen Français

In Die Stad Van Koning Dawid lyrics

Performers Arnold de WetPetri De WetMelanie SteenkampShelley Grewar

In Die Stad Van Koning Dawid song lyrics by Arnold de Wet official

In Die Stad Van Koning Dawid is a song in Afrikaans

In die stad van Koning Dawid
In die nederige stal
In 'n krip lê daar ‘n kindjie
Koning van die groot Heelal

Jesus Christus God en Heer
Aan U Koning’s Kind ons eer

Hy kom woon hier onder mense
Hy kom red hul van die dood
Hul wat in Hom glo Hom aan neem
Die verlos Hy uit hul nood

Jesus Christus God en Heer
Aan U Koning’s Kind ons eer

Een mal sal Hy as die Regter
In Sy Konings Majesteit
Weer verskyn van uit die Hemel
In volmaakte Heerlikheid

Jesus Christus God en Heer
Aan U Koning’s Kind ons eer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for In Die Stad Van Koning Dawid lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the camera
2| symbol to the left of the envelope
3| symbol to the right of magnifying glass
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid