song lyrics / Armand Hofmeyr / As Jy Wil lyrics  | FRen Français

As Jy Wil lyrics

Performers Armand HofmeyrArmand Hofmeyr

As Jy Wil song lyrics by Armand Hofmeyr official

As Jy Wil is a song in Afrikaans

Ek droom al my ure om soek al my nagte om vir jou, vir jou
Ek soek al my sterre deur sien jy wat my hart wil leer van jou, van jou
Dan lê ek stil
En wonder of jy ook saam met my weg wil raak

As jy wil
Kan ek en jy 'n kussing deel
En komberse van die bed af steel en jy my hartjie steel as jy wil

O as jy wil
Sal ek jou in my arms toevou
Sal ek jou altyd veilig hou ek wag hier net vir jou as jy wil

Wys my waar jy wil lê 'n kussing geveg wil hê saam jou, as jy wou
'n Bietjie liggies lê uitasem vir jou te sê ek hou van jou
Dan lê ek stil
En wonder of jy ook saam met my weg wil raak

As jy wil (As jy wil)
Kan ek en jy 'n kussing deel
En komberse van die bed af steel en jy my hartjie steel as jy wil

O as jy wil
Sal ek jou in my arms toevou
Sal ek jou altyd veilig hou ek wag hier net vir jou as jy wil

Hoop jy weet wat ek bedoel kruip nader met gevoel
Kom bly 'n rukkie en kom lê nog hier langs my
Weet jy hoe lank het ek gewag vir daai oggies en daai lag
Kom bly 'n rukkie en soen my nou

As jy wil
Kan ek en jy 'n kussing deel
En komberse van die bed af steel en jy my hartjie steel as jy wil

Oe baby, as jy wil
Sal ek jou in my arms toevou
Sal ek jou altyd veilig hou ek wag hier net vir jou as jy wil

(As jy wil) Kan ek en jy 'n kussing deel
En komberse van die bed af steel en jy my hartjie steel as jy wil

Ek weet jy sou, as jy wil
Sal ek jou in my arms toevou
Sal ek jou altyd veilig hou ek wag hier net vir jou as jy wil
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for As Jy Wil lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the suitcase
2| symbol to the right of the star
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid