song lyrics / Alter Ego / Verniel My Maar lyrics  | FRen Français

Verniel My Maar lyrics

Performer Alter Ego

Verniel My Maar song lyrics by Alter Ego official

Verniel My Maar is a song in Afrikaans

Verrinneweer sonder menslike genade
Ek probeer maar my atmosfeer bring net skade
Sê my wat is jou intensie
Jy stoot my weg sonder pretensie
Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie

Maak my bymekaar en verniel my maar dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
Ek kon sweer die oomblike was meer buite beheer wil ek nog alles keer
Verloor ek nou my kop wanneer gaan dit stop ek weet nie

Ons druk deur dan verdrink ons in vlak water
Ons sal weer probeer, maar eers later
Sê my wat is jou intensie
Jy stoot my weg sonder pretensie
Dit gee jou krag wat niemand voor wens nie

Maak my bymekaar en verniel my maar dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
Ek kon sweer die oomblike was meer buite beheer wil ek nog alles keer
Verloor ek nou my kop wanneer gaan dit stop ek weet nie
Verloor ek nou my kop wanneer gaan dit stop ek weet nie

Ek weet nie
Ek weet nie

Maak my bymekaar en verniel my maar dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
Ek kon sweer die oomblike was meer buite beheer wil ek nog alles keer

Maak my bymekaar en verniel my maar
Ek kon sweer die oomblike was meer

Maak my bymekaar en verniel my maar dis nou klaar, dis nou klaar, dis nou klaar
Ek kon sweer die oomblike was meer buite beheer wil ek nog alles keer
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Verniel My Maar lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the top of the padlock
2| symbol to the right of the thumbs up
3| symbol at the bottom of the star
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid