paroles de chanson / Wanda De Kock parole / Ek Is Lief Vir Vader lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Is Lief Vir Vader

Interprètes Wanda De KockWIX

Paroles de la chanson Ek Is Lief Vir Vader par Wanda De Kock lyrics officiel

Ek Is Lief Vir Vader est une chanson en Afrikaans

Ek is lief vir Vader God
Vir Vader God
Ek's lief vir Hom

Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Ek behoort aan Hom
Hy't my gemaak

Wat kan ons skei van Sy liefdesdroom?
Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Tesaam het ons die dood oorwin
En ek is lief vir Hom

Ek is lief vir die Seun van God
Vir die Seun van God
Ek's lief vir Hom

Hy't my gered en in my hart kom woon
In my hart kom woon
Ek's lief vir Hom

Wat kan ons skei van Sy liefdesdroom?
Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Tesaam het ons die dood oorwin
En ek is lief vir Hom

Ek is lief vir die Gees van God
Vir die Gees van God
Ek's lief vir Hom

Hy't my vertroos en in my hart kom woon
In my hart kom woon
Ek's lief vir Hom

Wat kan ons skei van Sy liefdesdroom?
Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Tesaam het ons die dood oorwin
En ek is lief vir Hom
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Is Lief Vir Vader

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'étoile
2| symbole à droite du coeur
3| symbole en bas du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid