paroles de chanson / Virginia Lee parole / Tien Duisend Myl (10 000 Miles) lyrics  | ENin English

Paroles de Tien Duisend Myl (10 000 Miles)

Interprète Virginia Lee

Paroles de la chanson Tien Duisend Myl (10 000 Miles) par Virginia Lee lyrics officiel

Tien Duisend Myl (10 000 Miles) est une chanson en Afrikaans

Solank die sterre helder skyn
Solank die dag begin
Gee ek aan jou my hartjie fyn
En ek sal jou altyd bemin

Tien duisend myl so ver van my
Tien duisend myl geskei
Alleen is ek, my hart is seer
Want vir jou sien ek nie weer

Wie sal jou troos wanneer ek treur
En wie sal oor jou waak
En hoe gaan ek die lewe deur
Om nooit weer saam met jou te lag

Tien duisend myl so ver van my
Tien duisend myl geskei
Alleen is ek, my hart is seer
Want vir jou sien ek nie weer

Die nag voor jy vir my verlaat
Het jy gewei dat ons sou trou
Jy het beloof om getrou te bly
Nou sit ek hier alleen en rou

Tien duisend myl so ver van my
Tien duisend myl geskei
Alleen is ek, my hart is seer
Want vir jou sien ek nie weer

Tien duisend myl
Geskei
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Tien Duisend Myl (10 000 Miles)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du nuage
2| symbole en haut de l'ampoule
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid