paroles de chanson / Tussen Sterre parole / Hemelrym (feat. Bouwer Bosch) lyrics  | ENin English

Paroles de Hemelrym (feat. Bouwer Bosch)

Interprètes Tussen SterreBouwer Bosch

Paroles de la chanson Hemelrym (feat. Bouwer Bosch) par Tussen Sterre lyrics officiel

Hemelrym (feat. Bouwer Bosch) est une chanson en Afrikaans

Iemand word veroordeel hoe hul lyk
Om anders te wees is goed al staan jy uit
Daar kom 'n tyd wanneer jy moet besef hoe vreemd jy is
Pas jou bes, jou geite en dit wat jou maak is jy

Ons praat net liefde
Liefde vir jouself
Ons kort net liefde
Liefde wat omhels

'n Masker wat bepaal hoe jy moet lyk
'n Stereotipe waarmee jy jouself vergelyk
Daar kom 'n tyd wanneer jy moet verstaan jy's anders
Jy's uniek gemaak
Jou foute en dit wat jou maak is jy

Ons praat net liefde
Liefde vir jouself
Ons kort net liefde
Liefde wat omhels

Ons praat net liefde
Liefde vir jouself
Ons kort net liefde
Liefde wat omhels

Die hemele het hul bes gegee om jou te maak
Die uitkoms was 'n perfekte mens wat jy nou maak

Ons praat net liefde
Liefde vir jouself
Ons kort net liefde
Liefde wat omhels

Ons praat net liefde
Liefde vir jouself
Ons kort net liefde
Liefde wat omhels
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Hemelrym (feat. Bouwer Bosch)

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'ampoule
2| symbole à gauche de la croix
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid