paroles de chanson / Stella parole / Kersfees Is Jesus lyrics  | ENin English

Paroles de Kersfees Is Jesus

Interprètes StellaLouis Brittz

Paroles de la chanson Kersfees Is Jesus par Stella lyrics officiel

Kersfees Is Jesus est une chanson en Afrikaans

Ons sing weer oor die vrede
Deur eeue lank verwag
Vertel die wonder storie
Van daardie blye dag

‘n Samekoms van liefde
Die kinders speel en lag
Soos die engele sing ons saam
Oor die Heilige nag

O Kersfees is Jesus
Ja Hy is ons geskenk
Ons bring eer aan Hom
As ons hierdie dag gedenk

Kersfees is Jesus
Hy bring ons almal saam
So lig jou hande, lig jou stem
Loof en prys Sy Naam

Vrede vors, Lam van God
Ons Skepper word ‘n mens
Hy kom maak die Hemele oop
Vir jou en my

Ons lees weer die Evangelie
Die liefde van ons Heer
‘n Kind is vir ons gebore
Om die wêreld te kom leer

Hoe lyk Sy wil, Sy vreugde
Hy wys ons daar is meer
Sy hoop leef in ons harte
Hy't Sy Gees vir ons gegee

O Kersfees is Jesus
Ja Hy is ons geskenk
Ons bring eer aan Hom
As ons hierdie dag gedenk

Kersfees is Jesus
Hy bring ons almal saam
So lig jou hande, lig jou stem
Loof en Prys Sy naam

Vrede vors, Lam van God
Ons Skepper word ‘n mens
Hy kom maak die Hemele oop
Vir jou en my

Vrede op aarde
God die Een
Hy daal tot die mensdom neer

Loof en Prys Hom
Eer aan Hom
Die Koning het gekom (Die Koning het gekom)

O Kersfees is Jesus
Ja Hy is ons geskenk
Ons bring eer aan Hom
As ons hierdie dag gedenk (Hierdie dag gedenk)

Kersfees is Jesus
Hy bring ons almal saam (Hy bring ons almal saam)
So lig jou hande, lig jou stem
Loof en Prys Sy Naam

Vrede vors, Lam van God
Ons Skepper word ‘n mens
Hy kom maak die Hemele oop
Vir jou en my

Vrede vors, Lam van God
Ons Skepper word ‘n mens
Hy kom maak die Hemele oop
Vir jou en my

Hy maak die Hemele oop
Hy maak die Hemele oop
Hy maak die Hemele oop
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Kersfees Is Jesus

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de la poubelle
2| symbole en bas de l'enveloppe
3| symbole à droite du téléviseur
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid