paroles de chanson / Spoegwolf parole / Ek Sien Jou Met My Oë Toe lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Sien Jou Met My Oë Toe

Interprètes SpoegwolfHiram Koopman

Paroles de la chanson Ek Sien Jou Met My Oë Toe par Spoegwolf lyrics officiel

Ek Sien Jou Met My Oë Toe est une chanson en Afrikaans

As ek die trip kan betaal
Gaan ons drie maande toer
Die doderyk hier loer vir my wel
Ek weet wat ek voel
Ek weet wat ek voel vir jou

As ek die skip moet gaan haal
Sal ek drie-maal dit doen
Die mense hier is moeg vir my, wel
Wag tot jy sien
Sien wat ek kan doen

Ek dink nie ek kan jou verloor nie
Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek
Sien jou met my oë toe

Soms as jy
In my arms is word ons
Warmer as kole
Spoeg die vuur
Vonke wat sterre word
Sterre sal nog mense word in klei
Ons was
Toegedraai
Om hier te bly

Ek dink nie ek wil jou verloor nie
Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek
Sien jou met my oë toe

As ek ooit
Ooit vergeet hoe lief ons was
Trek jou spierwit tekkies aan
Dra jou ring en kry ons tas

Ek dink nie ek kan jou verloor nie
Ek weet jy dink ek hoor nie, maar ek
Sien jou met my oë toe

As ek ooit
Ooit vergeet hoe lief ons was
Trek jou spierwit tekkies aan
Dra jou ring en kry ons tas
Dra jou ring en kry ons tas
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Sien Jou Met My Oë Toe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du smiley
2| symbole à gauche de la maison
3| symbole à gauche de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid