paroles de chanson / Sone parole / Vergeet Om My Te Vergeet lyrics  | ENin English

Paroles de Vergeet Om My Te Vergeet

Interprète Sone

Paroles de la chanson Vergeet Om My Te Vergeet par Sone lyrics officiel

Vergeet Om My Te Vergeet est une chanson en Afrikaans

Die winteraand is om my
Voor die kaggelvuur se kole
Buite tjank die winde
Soos die wolwe in die berge

Teen die horkies klap die venster en herhinder my
Aan die klop van jou knekel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Later word ek wakker
Van die koekoeklok se deurtjie
Dis laat nag in die voorhuis
En die middernag kom nader

Teen die horkies klap die venster
En herhinder my
Aan die klop van jou knekel aan my deur
Maar ek weet ook dat jy vêr is en dat ek my doodverlang na jou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou

Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou
En weet dat jy altyd weet ek is lief vir jou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Vergeet om my te vergeet
Onthou om te onthou om my te onthou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vergeet Om My Te Vergeet

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du casque
2| symbole en haut de l'horloge
3| symbole à droite de la poubelle
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid