paroles de chanson / Ricus Nel parole / Marico Mampoer lyrics  | ENin English

Paroles de Marico Mampoer

Interprète Ricus Nel

Paroles de la chanson Marico Mampoer par Ricus Nel lyrics officiel

Marico Mampoer est une chanson en Afrikaans

Waar Marico se loop
Deur die bosveld kerf
Is 'n middel te koop
Uit die oud tyd ge-erf

Oor 'n stadige vuur
Word die voggies bery
Om dan suiwer en pier
Uit die bottel te gly
Om dit lekker te maak
Hier vir jou en my

Dit vreet maag wurms op (Dit vreet maag wurms op)
Dit gee klein outjies brul (Dit gee klein outjies brul)
Dit maak kwaai perde mak (Dit maak kwaai perde mak)
Dit laat ou merries vil (Dit laat ou merries vil)

Dis 'n pit in jou kers (Dis 'n pit in jou kers)
Dit laat jou beter boer (Dit laat jou beter boer)
Waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)

Dit het skop dit het krag
Dit het vonke dit vuur
Dit laat jou lekker lag
Dis Marico kultuur

Dit herstel die osoon
Maak vaal vroutjies fraai
Brand jou uitlooppyp skoon
Laat wors beter braai
Brand jou uitlooppyp skoon
Laat wors beter braai

Dit vreet maag wurms op (Dit vreet maag wurms op)
Dit gee klein outjies brul (Dit gee klein outjies brul)
Dit maak kwaai perde mak (Dit maak kwaai perde mak)
Dit laat ou merries vil (Dit laat ou merries vil)

Dis 'n pit in jou kers (Dis 'n pit in jou kers)
Dit laat jou beter boer (Dit laat jou beter boer)
Waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)
Waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)

Wil jy whisky hê?
Nee ek soek Marico mampoer
Wil jy brannas hê?
Nee ek soek Marico mampoer
Nou wil jy vodka hê?
Nee ek soek Marico mampoer
Jy gaan nou nou lê
Ag hou op

Dit vreet maag wurms op (Dit vreet maag wurms op)
Dit gee klein outjies brul (Dit gee klein outjies brul)
Dit maak kwaai perde mak (Dit maak kwaai perde mak)
Dit laat ou merries vil (Dit laat ou merries vil)

Dis 'n pit in jou kers (Dis 'n pit in jou kers)
Dit laat jou beter boer (Dit laat jou beter boer)
Waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)

Dit vreet maag wurms op (Dit vreet maag wurms op)
Dit gee klein outjies brul (Dit gee klein outjies brul)
Dit maak kwaai perde mak (Dit maak kwaai perde mak)
Dit laat ou merries vil (Dit laat ou merries vil)

Dis 'n pit in jou kers (Dis 'n pit in jou kers)
Dit laat jou beter kan boer (Dit laat jou beter boer)
Waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)

Waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)
Ja waar jy spoeg vrek die gras (Waar jy spoeg vrek die gras)
Dis Marico mampoer (Dis Marico mampoer)
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Marico Mampoer

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du nuage
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole en haut de la loupe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid