paroles de chanson / Monique parole / Liewe Land lyrics  | ENin English

Paroles de Liewe Land

Interprète Monique

Paroles de la chanson Liewe Land par Monique lyrics officiel

Liewe Land est une chanson en Afrikaans

Jy ken my so goed ek's die vinkel en jy die koljander
Het ver gereis om te weet jy is meer as die ander
Jou storie is vol vol karakter en kleurheid verhale
Goud, diamante ek wens ek kon praat in jou tale

Jou reënboog
Jou kleure
Jou sonskyn
Jy's myne

Liewe land vlieg jy saam met my oor die see se land?
Liewe land loop ons spore saam oor die spierwit sand?
Waar ek tuis is, waar my hart is, hier by jou
Liewe land jy weet ek is lief vir jou

Ek verf elke dag met jou kleure wat alles verander
Voor die son op kom tot die aande raak alles net beter
Mmm jy sing my emosies, my drome en storie vir altyd
By jou voel ek tuis want na alles ken jy my die beste

Jou reënboog
Jou kleure
Jou sonskyn
Jy's myne

Liewe land vlieg jy saam met my oor die see se land?
Liewe land loop ons spore saam oor die spierwit sand?
Waar ek tuis is, waar my hart is, hier by jou
Liewe land jy weet ek is lief vir jou

Dis kontroversieel
Maar tog sal jy nog harte steel
Ons was almal altyd lief vir jou

Liewe land vlieg jy saam met my oor die see?
Liewe land loop ons spore saam oor die spierwit sand?
Waar ek tuis is, waar my hart is, hier by jou
Liewe land jy weet ek is lief vir jou
Liewe land jy weet ek is lief vir jou
Vir jou
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Liewe Land

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut du nuage
2| symbole à gauche de la calculatrice
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid