paroles de chanson / Mango Groove parole / Kinders Van Die Wind lyrics  | ENin English

Paroles de Kinders Van Die Wind

Interprètes Mango GrooveJuanita du Plessis

Paroles de la chanson Kinders Van Die Wind par Mango Groove lyrics officiel

Kinders Van Die Wind est une chanson en Afrikaans

Ek ken 'n ou ou liedjie
Van lewenswel en wee
Van lank vergane skepe in
Die kelders van die see

Die woorde is vergete
En tog die deuntjie draal
Soos vaag bekende grepies in
'n Baie ou verhaal

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind

Gesigte drome name
Is deur die wind verwaai
En waarheen daardie woorde is
Sou net 'n kind kon raai

Swerwers sonder rigting
Soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind

Van swerwers sonder rigting
Van soekers wat nooit vind
En eindelik was almal maar
Kinders van die wind

En eindelik was almal maar
Net kinders van die wind
Kinders van die wind
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteur: Koos Du Plessis

Commentaires sur les paroles de Kinders Van Die Wind

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'appareil photo
2| symbole à gauche de la loupe
3| symbole à gauche de l'horloge
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid