paroles de chanson / Janie Bay parole / Ek Glo Nog In Jou lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Glo Nog In Jou

Interprètes Janie BayDanie Reënwolf

Paroles de la chanson Ek Glo Nog In Jou par Janie Bay lyrics officiel

Ek Glo Nog In Jou est une chanson en Afrikaans

Ek glo nog in jou
Waar jy vergeet en vergewe
Sal ek onthou, toe nou
Ek's 'n klein kombers
Maar as jy stil lê

Ek glo nog in jou
Waar jy vergeet en vergewe
Sal ek onthou, toe nou
Jy's 'n klein kombers
En ek stil lê

Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou

Ek hoop
Nog op jou
Waar jy verdwaal van jou verlede
Kom ek jou intou
My gevlegte vers
Voel bitter en blou

Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou
Kom maar
Kom maar huistoe
Jy kan by my lê
Kom maar, ek sal jou vashou

Dis 'n klein kombers
Dis 'n klein kombers
Ek's 'n klien kombers
Maar as jy stil lê
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Glo Nog In Jou

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du pouce en l'air
2| symbole à droite de l'enveloppe
3| symbole en haut du nuage
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid