paroles de chanson / Jan de Wet parole / U Goedheid lyrics  | ENin English

Paroles de U Goedheid

Interprètes Jan de WetThe De Wet Family

Paroles de la chanson U Goedheid par Jan de Wet lyrics officiel

U Goedheid est une chanson en Afrikaans

Ek bring al die lof en dank aan U
Die eer wat U toekom vat ek nie
Ek sing van al U goedheid elke dag
Van U grootheid, en U krag

U's die Alfa en Omega
En U skyn nou oor my
U skyn oor my

Met U goedheid
En U liefde
U's alles vir my
U lewe in my

En U vrede
En U liefde
Is al wat ek vra, dit vloei uit U hart na my

U's getrou al draai ek weg van U (U's getrou al draai ek weg van U)
En daarom bring ek al my eer aan U (Daarom bring ek al my eer aan U)
As iemand ooit 'n prys verdien, dis U
Mag my mond U naam vereer (Mag my mond U eer)

U's die Alfa en Omega
En U skyn oor my (U skyn oor my)
U skyn oor my

Met U goedheid
En U liefde
U's alles vir my
U lewe in my

En U vrede
En U liefde
Is al wat ek vra, dit vloei uit U hart na my

Ja U goedheid
En U liefde
U's alles vir my
U lewe in my

En U vrede
En U liefde
Is al wat ek vra, dit vloei uit U hart na my
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de U Goedheid

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de l'ampoule
2| symbole à gauche du nuage
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid