paroles de chanson / Ink parole / Elke Pad Na Jou Toe lyrics  | ENin English

Paroles de Elke Pad Na Jou Toe

Interprète Ink

Paroles de la chanson Elke Pad Na Jou Toe par Ink lyrics officiel

Elke Pad Na Jou Toe est une chanson en Anglais

As buite nie meer werk nie
En binne toe begin
En als wat jy geleen het
Word joune oppad in

Jy roep die ou gedagtes
Oor die gragte een vir een
Maar dis nagemaak en maklik
En te goedkoop vir die reen

Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor

As jy eendag skielik oud word
En dis al hoe meer wat was
En daars al hoe minder kleure
Vir nuwe goed wat wag

Jy kry die ou register
Van alle wat gebeur
Van elke links en regs gaan
In die baie heen en weer

Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor

As buite nie meer werk nie
En binne toe begin
En jy stadig begin wonder
Is dit dalk dieselfde ding

Jy roep die ou gedagtes
Om vir jou te kom getuig
Maar dis nagemaak en maklik
En eerste om te buig

Elke pad na jou toe
Los n honderd draaie oor
Dis nie iets wat jy kan soek nie
Dis iets wat jy verloor
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.
Auteurs: Andre Fourie, Ilse Lotz
Copyright: O/B/O DistroKid

Commentaires sur les paroles de Elke Pad Na Jou Toe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la croix
2| symbole en bas du pouce en l'air
3| symbole en bas du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid