paroles de chanson / Hugo parole / Faantjie en Sy John Deere lyrics  | ENin English

Paroles de Faantjie en Sy John Deere

Interprète Hugo

Paroles de la chanson Faantjie en Sy John Deere par Hugo lyrics officiel

Faantjie en Sy John Deere est une chanson en Afrikaans

Faantjie is ‘n seuntjie daar in die Wes Transvaal
En elke dag het Sipho vir Faantjie met die trekker gaan haal
Faantjie het maar swaar gekry, van geld was daar nie veel
Eendag het hy sweets gekry en alles uit gedeel

Faantjie jy moenie alles weg gee nie
Faantjie jy moenie alles weg gee nie
Jy't nog ‘n lang pad om te loop
Jy't nog ‘n lang pad om te gaan

Op daai trekker was hy koning
Hy op sy John Deere
Maar daar waar Faantjie nou moes gaan
Kan ‘n trekker nie parkeer

Om die pot aan die kook te hou
Moes Faantjie stad toe gaan
Maar sy hart het op die plaas gebly
Daar waar sy John Deere staan

Faantjie jy moenie moed opgee nie
Faantjie jy moenie moed opgee nie
Eendag sal jy weer
Na jou plaas terug kan keer

Faantjie jy moenie moed opgee nie
Faantjie jy moenie moed opgee nie
Eendag sal jy weer
Gaan ploeg met jou John Deere

Vandag is Faantjie groot Faan
Terug hier op die plaas
Dou voor dag met breakfast
Het die John Deere begin raas

Hy't ‘n stoor gebou langs Sipho
Waar sy trekker kan parkeer
En die voorstoep word ‘n afdak
Vir sy nuwe groen John Deere

Faantjie jy moenie moed opgee nie
Faantjie jy moenie moed opgee nie
Eendag sal jy weer
Na jou plaas terug kan keer

Faantjie jy moenie moed opgee nie
Faantjie jy moenie moed opgee nie
Gister het jy weer
Geploeg met jou John Deere
Gister het jy weer
Geploeg
Met jou John Deere
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Faantjie en Sy John Deere

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à gauche du coeur
2| symbole en haut de la croix
3| symbole en haut de la maison
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid