paroles de chanson / Francois Van Coke parole / Een Lewe lyrics  | ENin English

Paroles de Een Lewe

Interprète Francois Van Coke

Paroles de la chanson Een Lewe par Francois Van Coke lyrics officiel

Een Lewe est une chanson en Afrikaans

Val in, pas in, staan op, gee op
Dit is die lewe, dis die lot
Een dag 'n doos, een dag 'n God

Ek wens ek kon weer heeltemal beheer verloor (Beheer verloor)
Soek net 'n rede
Enige rede
Enige rede
Soos in die ou dae

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe, net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe, net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak

Hier lê ek nou, my skat, soos water
Ongeskik en lawaaierig soos water
Ek voel goed, ek voel goed, ek voel aaklig

Kom in, klim in, staan by, moer my
Vakansie so goed soos 'n verandering
Ek voel goed, ek voel goed, ek voel aaklig

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe, net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe, net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak

Val in, pas in, staan op, gee op
Kom in, klim in, staan by, moer my
Hel is hier en al die duiwels dans hier rondom my

(Die duiwels dans hier rondom my)
(Duiwels dans hier rondom my)
(Duiwels dans hier rondom my)

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe, net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak

Een lewe
Een kans
Leef ek?
Net een lewe, net een kans
Elke mens moet sy eie hemel maak
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Een Lewe

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la valise
2| symbole en haut de la cible
3| symbole à droite du cadenas
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid