paroles de chanson / FATMAN parole / Esmarelda lyrics  | ENin English

Paroles de Esmarelda

Interprète FATMAN

Paroles de la chanson Esmarelda par FATMAN lyrics officiel

Esmarelda est une chanson en Afrikaans

Weggesteek vir die wêreld
Verafsku deur die mens
Sy hartstog kon jy voel
Wanneer die klokke lui
'n Skeef gesig en krom sy rug die laste moes hy dra
Maar mooi vergaan en jeug bly staan dit is tog so waar

Jy's my Esmarelda
Jy het my aanvaar
Die mooi in my gesien
En geweet dis altyd daar

Esmarelda
Vir jou stap ek deur vuur
Vir jou sal ek bly lief wees tot my sterwens uur
Esmarelda

Maar die mens kan soms so wreed wees en het in hul pad gestaan
En gesê hey Quasimodo
Jy is mos nie 'n man
En sy hart het seer geraak
En hy wou sommer moor
Want jy sien hy sou vergaan
As hy haar liefde moes verloor

Esmarelda
Jy het my aanvaar
Die mooi in my gesien
En geweet dis altyd daar

Esmarelda
Vir jou stap ek deur vuur
Vir jou sal ek bly lief wees tot my sterwens uur
Esmarelda

Ja jy staan bekend as die boegoerug van Notre Dame
Maar sy gees word nie gebreek nie
Want dis sy wat by hom staan

Jy's my Esmarelda
Jy het my aanvaar
Die mooi in my gesien
En geweet dis altyd daar

Esmarelda
Vir jou stap ek deur vuur (Vir jou stap ek deur vuur)
Vir jou sal ek bly lief wees tot my sterwens uur
Esmarelda (Esmarelda)

Esmarelda (Esmarelda)

Esmarelda
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Esmarelda

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas de la croix
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut de la cible
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid