paroles de chanson / Exalté parole / Ek Wil My Gedagtes Rig lyrics  | ENin English

Paroles de Ek Wil My Gedagtes Rig

Interprètes ExaltéRéana

Paroles de la chanson Ek Wil My Gedagtes Rig par Exalté lyrics officiel

Ek Wil My Gedagtes Rig est une chanson en Afrikaans

Ek wil my gedagtes rig op dit wat daar bo is
Ek wil my gedagtes rig op U liewe Heer
Ek wil my gedagtes rig op liefde en vrede
Aan U alleen wil ek gehoorsaam wees

Ek wil my gedagtes rig op dit wat daar bo is
Ek wil my gedagtes rig op U liewe Heer
Ek wil my gedagtes rig op liefde en vrede
Aan U alleen wil ek gehoorsaam wees

Meer en meer soos U
Minder van myself, o Here
U ken my denke, verwagtings en drome
Lei my, o Heilge Gees, ek wil in opregtheid lewe
Lei my, o Heilge Gees, ek wil net soos Jesus wees

Ek wil in opregtheid lewe
Ek wil net soos Jesus wees
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Ek Wil My Gedagtes Rig

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de la croix
2| symbole en bas du nuage
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid