paroles de chanson / Die Campbells parole / My Persoon lyrics  | ENin English

Paroles de My Persoon

Interprètes Die CampbellsCordelia

Paroles de la chanson My Persoon par Die Campbells lyrics officiel

My Persoon est une chanson en Afrikaans

Moes veld gevind in grasoor lande
Wyd versprei was jy
Het lank gesoek maar dankbaar want dis
Iets wat ek moes kry

Sonder skadus raak ons weg want daar’s geen lig wat op ons skyn nie
Geen verskille tussen ons, gee vir ons niks om voor te stry of te baklei nie

My persoon is
Jy persoon vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon, jy’s my persoon

Ek voel gewaar was so onseker
Hoe ek jou sou raak
Maak sinne klaar, my storie beter
Net jy en ek maak saak

Sonder skadus raak ons weg, want daar’s geen lig wat op ons skyn nie
Geen verskille tussen ons, gee vir ons niks om voor te stry of te baklei nie

My persoon is
Jy persoon vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon, jy’s my persoon

Vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon, jy’s my persoon

Sonder skadus raak ons weg want daar’s geen lig wat op ons skyn nie
Geen verskille tussen ons, gee vir ons niks om voor te stry of te baklei nie

My persoon is
Jy persoon vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon, jy’s my persoon

My persoon is
Jy persoon vir my
Niemand anders kan my hart verstaan soos jy
Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon, jy’s my persoon

Trane van geluk was my weer binne skoon
Daar waar jy nou woon, jy’s my persoon
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de My Persoon

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'appareil photo
2| symbole à droite de la maison
3| symbole en haut de l'oeil
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid