paroles de chanson / Cornel Driessen parole / Aan U Alleen - Live lyrics  | ENin English

Paroles de Aan U Alleen - Live

Interprètes Cornel DriessenLouis Brittz

Paroles de la chanson Aan U Alleen - Live par Cornel Driessen lyrics officiel

Aan U Alleen - Live est une chanson en Afrikaans

U is die Almagtige Skepper
Van die hemel en aarde
Van die grootste heelal

U Heer, is verhewe bo almal
Daar is niemand soos U nie
U's die enigste God

Aan U alleen
Behoort die mag Heer
En al die krag en die grootheid
Die rykdom en roem en die majesteit

Aan U alleen
Behoort die lof Heer
En al die glans en die weelde
Die luister, die eer en die heerlikheid
Aan U alleen

U is die Almagtige Skepper
Van die hemel en aarde
Van die grootste heelal

En U Heer, is verhewe bo almal
Daar is niemand soos U nie
U's die enigste God

Aan U alleen
Behoort die mag Heer
En al die krag en die grootheid
Die rykdom en roem en die majesteit

Aan U alleen
Behoort die lof Heer
En al die glans en die weelde
Die luister, die eer en die heerlikheid
Aan U alleen

Aan U alleen
Behoort die mag Heer
En al die krag en die grootheid
Die rykdom, die roem en die majesteit

Aan U alleen
Behoort die lof Heer
En al die glans en die weelde
Die luister, die eer en die heerlikheid
Aan U alleen
Aan U alleen
Aan U alleen
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Aan U Alleen - Live

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en bas du smiley
2| symbole en haut de l'oeil
3| symbole à gauche du casque
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid