paroles de chanson / Brendan Peyper parole / Jerusalem lyrics  | ENin English

Paroles de Jerusalem

Interprètes Brendan PeyperRay DylanElizma TheronSean ButlerRefentseNicholis LouwLiezel PietersOns LieflingeElandre

Paroles de la chanson Jerusalem par Brendan Peyper lyrics officiel

Jerusalem est une chanson en Afrikaans

(Jerusalem, Jerusalem, amen, amen, Jerusalem)

Laasnag het in my drome
'n Wonderbeeld verskyn
Ek staan in ou Jerusalem
En sien die tempel daar

Ek hoor die sang van kinders
Net soos 'n Engelekoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat self die Hemele hoor
En saam sing hul 'n loflied
Wat selfs die Hemele hoor

Jerusalem Jerusalem
Sing nou ‘n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam

En daar verander toe my droom
En stilte daal daar neer
Weg is die bly Hosanna’s
Geen kinderstemme meer

Die son het toe verduister
Die oggend koud en kil
En die skadu van ‘n kruis verrys
Verrys om ons ontwil
En die skadu van ‘n kruis verrys
Verrys om ons ontwil

Jerusalem Jerusalem
Sing nou ‘n Loflied saam
Hosanna In die hoogste
Hosanna prys Sy naam

En weer verander die toneel
‘n Helder glans verskyn
Ek sien die Heilige stad daar
Die son begin weer skyn

Die poorte word wyd oop gemaak
Die duister het verdwyn
En almal kan nou binnegaan
Geeneen sal buite staan

‘n Nuwe dag het aangebreek
Die kinders sing weer saam
Die Heilige stad Jerusalem
Sal nooit weer kan vergaan
Die Heilige stad Jerusalem
Sal nooit weer kan vergaan

Jerusalem Jerusalem
Sing nou ‘n loflied saam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy naam
Hosanna in die hoogste
Hosanna prys Sy Heilige naam
Prys Sy naam
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Jerusalem

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'appareil photo
2| symbole à droite de la cible
3| symbole en bas du smiley
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid