paroles de chanson / Brendan Peyper parole / Dis Hoe Ons Sokkie Medley lyrics  | ENin English

Paroles de Dis Hoe Ons Sokkie Medley

Interprètes Brendan PeyperRicus NelRefentseChristia VisserLeahNicholis LouwSnotkopLiezel PietersJuanita du PlessisTarryn LambElandré SchwartzDirk Van Der WesthuizenKurt Darren

Paroles de la chanson Dis Hoe Ons Sokkie Medley par Brendan Peyper lyrics officiel

Dis Hoe Ons Sokkie Medley est une chanson en Afrikaans

Dis hoe ons rol

Ek het dit, jy het dit, ons is gebore met dit
Ek voel dit, jy hoor dit, maar wat ons wil verloor dit
Spring op spring af volg die ritme van jou hart
Die ritme in jou hart

Want dis hoe ons rol ons glasse bly vol
Almal dink ons knyp die kat in die donker
Ons lewe net eenkeer begrawe die hartseer
Vergeet van more kom ons dink aan nou

Want dis hoe ons rol
Want dis hoe ons

Vir my duiwels op Muizenberg se strand
En bedrog want sy oorspeel haar hand
Vir die draaie wat my rolmodel nou ry
Vir die skade waar angstigheid my lei

Vir die kere wat ek oorgee aan my lyf
Te veel dink met ‘n pen wat nie wil skryf
Vir die leuens wat ek myself maak glo as ek vergeet my huis is bo

Sewentien shots
Nooit gedink dat ek jou so gou weer sien nie
Sewentien shots
Om en om en om die rondte is weer op my

Slaan hom weg slaan hom weg
Gooi hom terug gooi hom terug
Laat hy val cheers vir eers
Drink drink drink sewentien shots
Om myself te vind

Jy't my belowe my belowe tot dit dag van jou dood
Jy't met jou woorde met jou woorde my altyd laat hoop
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is

Jy sal nooit weet jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel
Jy't my vergeet jy't my vergeet ek weet nou jy't nooit bedoel
Dat as ons groot is
Eendag as ons groot is

Dis die bitter in jou soen dis wat ek weer wil proe
Dis die los as jy my vashou en jy weet net hoe
Dis die woorde as jy terugkyk
Jy het my ek gee toe
Jy’s my swart koffie

Alles wat ek weet van hoe ek dalk moet voel
As die liefde heen en weer tussen twee mense spoel
Word net weer en weer en weer verkeerd bewys
Jy’s my swart koffie

Ek wil dit vir jou sê
Ek wil dit vir jou wys
Ek wil dit oor en oor en oor en oor bly sê tot jy luister

As ek jou lippe voel
Wil ek boeke skryf daaroor
Mmm as ek jou arms voel
Wil ek myself net weer verloor

Weet jy hoe ek hier binne voel?
Ek is mal oor jou
Ek is mal oor jou

Verstaan jy dat ek elke woord bedoel?
Ek is mal oor jou
Ek is mal oor jou
Mal oor jou
Mal oor jou
Mal oor jou

Elke vrou
Het mos iets wat sy geheim wil hou
Sy dink aan trou
Maar sy loop nie met dit op haar mou

En mans is van Mars en vrouens van Venus
Dis waarom almal die hele punt mis
As jy wil
Kom ek wys jou nou hoe ons verskil

Wat is die lekkerste ding om te doen
Wat is dan beter beter as soen?
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag?
Die lekkerste ding om te doen met jou klere aan
Met jou klere aan

Almal wonder ja maar niemand weet
Soos 'n groot magneet trek ons na mekaar toe
As jy kon hoor wat in my kop aangaan
Sou jy dalk nooit weer hoef te raai

Wat is die lekkerste ding om te doen?
Wat is dan beter beter as soen?
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag?
Die lekkerste ding om te doen

Wat is die lekkerste ding om te doen?
Wat is dan beter beter as soen?
Wat is daai ding wat ons jaag en waarna ons smag?
Die lekkerste ding om te doen met jou klere aan
Met jou klere aan
Die lekkerste ding om te doen
Is om jou te soen

Laasnag was ek opgewonde tot in my diepste
So ek wag vir nog 'n WhatsApp ek wag vir nog 'n WhatsApp
Toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my lippe
En 'n foto met 'n soen
'n Foto met 'n soen

Is dit haar wippende cleavage (Sexy)
Of haar boutjies in mini's
Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere maak 'n man mos tevrede

Want ek hou van 'n kurwes
Maak my klein bietjie nervous
Kilometer lang bene van waar kom daai gene maak ‘n man mos tevrede

Ek stuur vir jou net gou 'n selfie
Net ingeval jy dalk verlang
Dis 'n ek mis jou baby selfie
Om hierdie oomblik vas te vang

Ooh hello ek mis jou ek mis jou ek mis jou
Ek mis my in jou selfie
Jy weet ek gaan nie help nie
Jy's so hot ek photobomb photobomb photobomb

Hou bietjie vas my drankie
Sodat ek nie weer foute maak nie
Hier's 'n lekker ding op my screen maar ek's weer uit ge-crop ek sien
Ja daar's iets sexy op my skerm
Maar sy like meer vir Kurt Darren
Ek sê damn girl is nie asof ek wil trou nie
Ek soek net myself in jou photie

Ek stuur vir jou net gou 'n selfie
Net ingeval jy dalk verlang
Dis 'n ek mis jou baby selfie
Om hierdie oomblik vas te vang

Ooh hello ek mis jou ek mis jou ek mis jou
Ek mis my in jou selfie
Jy weet ek kan nie help nie
Jy's so hot ek photobomb photobomb photobomb

O sy skud haar heupe hey sy lek haar lippe
Kan sien sy soek net dinge wil my trick met al haar nukke
Like vat my terug na jou huis toe wooh
Laat ek jou net wys hoe wooh

Kom nader na my toe
Klim in my kar en ons gly toe woh
Heavy keen want sy’s oulik
Vat aan my been like oh sh
Ge-hypnotise met daai boude
Stop by my huis like nou’s it

Druk my vas ek is haare
Trap saggies tot by my kamer
Ek sê moenie raas nie my ma-hulle
As hulle wakker skrik is daar drama

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan net weet as ek met jou klaar is
Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan net weet as ek met jou klaar is

Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours gaan net weet as ek met jou klaar is
Dames sê my wat jou naam is
My naam is Adriaanes
En die neighbours sal net weet as ek met jou klaar is

Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie is jy kort of rond nie jy gaan lekker dans

'n Bietjie trek ('n Bietjie trek)
'n Bietjie stoot (En 'n bietjie stoot)
Laat die krismis wurm wikkel op jou skoot

'n Bietjie in ('n Bietjie in)
'n Bietjie uit (En 'n bietjie uit)
Laat die donkielong-kelong jou lekker kry

Almal like van 'n boerepompie
Haal die krismis wurm uit
Almal like van 'n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van 'n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want 'n boerepompie gee nie om nie is jy kort of rond nie jy gaan lekker dans

Dit raak al hoe warmer oral is vlame en vuur
Ek kan net nie ophou ek voel hoe dit om hulle sluur
Dis wat jy doen aan my
Ja dis wat jy doen aan my
Dis wat jy doen aan my

Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte?
Staan bietjie nader dans bietjie harder maak dit 'n Saterdag

Voel jy die stoom?
Voel jy die hitte?
Gooi bietjie ys op hierdie lyf dis hoe jy droom, voel jy die
Stoom
Voel jy die stoom?

Klein Saterdag (Klein Saterdag)
Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag)
Oh ho ho stop jou stop jou moeilikheid stop jou moeilikheid
Te lank gewag

Klein Saterdag (Klein Saterdag)
Hoekom moet ons wag? (Klein Saterdag)
Oh ho ho skop jou skop jou skoene uit skop jou skoene uit
Te lank gewag

Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha
Maia hee, maia hoo, maia haa, maia ha ha

Wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Wil jou sê jy’s die een vir my

Ek wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Wil jou sê jy’s die een vir my

As die res van die wêreld uitstap
Is jy die een wat omdraai vir my?
As die paaie voor my dofraak
Is jy die een wat langs my sal bly?

Daar's niemand wat my beter ken
Niemand wat my beter verstaan
Saam met jou kan ek net wees wie ek is
Waar ons okal gaan

Ware vriende sal ons bly
Dis die leuse tussen jou en my
Iemand soos jy sal ek nêrens kry
Ware vriende

Net soos vinkel vinkel en koljander
Die een is soos die ander
Dis asof ons dieselfde dink

Jy hoor my as niemand anders oorbly
Vir altyd is ons saam aanmekaar gebind
Ware vriende sal ons bly

Nonna Nonna
Soveel dinge wat ek wil vra wil vra
Gaan jou voete dalk eendag stil kan staan?
Soek jy nog na die maan mag jou drome jou volg waar jy gaan

Nonna Nonna
Dis tyd om huis toe te kom maar kom maar
Die plaas is leeg sonder jou daar jou daar
Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna
Dis tyd om huis toe te kom

Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker

Oë wat jy?
Gebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls maar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie maar dit
Dit brand in my

Vuur op die water
Ys na die front
Ek en jy brand af
Tot op die grond

Vuur op die water
Ys na die front
Ek en jy brand af
Tot op die grond

Vuur op die water
Ys na die front
Ek en jy brand af
Tot op die grond

Vuur op die water
Ys na die front
Ek en jy brand af
Tot op die grond

Jy laat my brand
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
Ek wou regtig nie myself verloor (Ek en jy brand af)
Tot op die grond
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dis Hoe Ons Sokkie Medley

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole à droite de la croix
3| symbole en haut de l'enveloppe
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid