paroles de chanson / Brandon October parole / Dis Waar Liefde Is lyrics  | ENin English

Paroles de Dis Waar Liefde Is

Interprètes Brandon OctoberCorlea Botha

Paroles de la chanson Dis Waar Liefde Is par Brandon October lyrics officiel

Dis Waar Liefde Is est une chanson en Afrikaans

Ons moet mekaar nou verlaat (Die tyd het op geraak)
Ek was so moedeloos en moeg (Jy's die een wat nie wou verstaan)
Ons kan nie langer so aan gaan (Maar ek weet net een ding)
Dis hoekom ons dit sing

Dis waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Maar op wie kan ek steun? (My wys waar liefde is)

Dis waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Maar op wie kan ek steun? (My wys waar liefde is?)

Kom gee my nog net een kans (Maar net hier by my)
Ons het belowe ons sou (Ons gaan 'n toekoms saam bou)
Net ek en jy tesame nou (Maar die plan bly vou)
Ek het dit so berou

Dis waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Maar op wie kan ek steun? (My wys waar liefde is?)

Dis waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Maar op wie kan ek steun? (My wys waar liefde is?)

Oooh maak my hart
Weer joune
Gee my nog een kans (Gee my nog een kans)
Kom ons kry weer balans

Ons moet soek (Ons moet soek)
En kyk waar ons verbrou het
Ons toekoms saam is nog bestem

Dis waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Maar op wie kan ek steun? (My wys waar liefde is?)

Waar liefde is
Jou pyn en sorge het op my kom rus
Die slegte tyd ons van mekaar vervreem
Oh maar op wie kan ek steun?
My wys waar liefde is?
Dis waar liefde is
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Dis Waar Liefde Is

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite de l'oeil
2| symbole à droite de l'horloge
3| symbole en bas de la croix
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid