paroles de chanson / Big Ben parole / Vuur Op My Knater lyrics  | ENin English

Paroles de Vuur Op My Knater

Interprète Big Ben

Paroles de la chanson Vuur Op My Knater par Big Ben lyrics officiel

Vuur Op My Knater est une chanson en Afrikaans

N langaand, se karvoevel kan jou omkrap
Die groepswoeps van vanaand was duidelik
Kinky en onvermydelik
Die afgrond is ook net vir my beskore
Die noodstoot was vir my soos verbode
Vrugte waarmee ek wou slaap
Maar nou is dit te laat

Jy laat my brand
Op plekke wat ek weet het bitter min verstand
My balpyn en daar's sere aan die buite kant
Het die stryd teen std's verloor
Wat anders moet ek doen met daardie infeksie
So erg geswel van al die inflammasie
Ek dink ek het die chlams innie rooi distrik gekry
Ek weet nie wat aangaan nie, maar dit
Dit brand in my

Vuur op my knater, ek is gewond
Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond
Vuur op my knater, dis ongesond
Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond

Chlamydia, n infeksie net so erg soos gonorrhoea
Hierdie is n snaakse bacteria
En darem is dit nie diarrhoea
Chlamydia, hierdie virus kan jou ook aansteek
As jy vuil is en jy wil net rond neuk
Jy kan hierdie meer as een keer kry
My tottie brand, maar ek's okay
Die song geleen by elandre

Jy laat my brand
Op plekke wat ek weet het bitter min verstand
My balpyn en daar's sere aan die buite kant
Het die stryd teen std's verloor
Wat anders moet ek doen met daardie infeksie
So erg geswel van al die inflammasie
Ek dink ek het die chlams innie rooi distrik gekry
Ek weet nie wat aangaan nie, maar dit
Dit brand in my

Vuur op my knater, ek is gewond
Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond
Vuur op my knater, dis ongesond
Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond
Vuur op my knater, ek is gewond
Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond
Vuur op my knater, dis ongesond
Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond

Jy laat my brand
Op plekke wat ek weet het bitter min verstand
My balpyn en daar's sere aan die buite kant
Het die stryd teen std's verloor
Verloor
Ek slaap mos rond
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Vuur Op My Knater

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole à droite du nuage
2| symbole à droite de l'étoile
3| symbole en haut de la calculatrice
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid