paroles de chanson / Anders parole / Mooi vir my lyrics  | ENin English

Paroles de Mooi vir my

Interprète Anders

Paroles de la chanson Mooi vir my par Anders lyrics officiel

Mooi vir my est une chanson en Afrikaans

Wees wie jy is, jy's so mooi vir my

Reg voor die son
Soos 'n woestyn blom, staan sy voor hom
Staan sy reg voor hom en vra hom om haar lief te hê

Hy antwoord net
Met sy warm stem, sy's mooier as
As wat sy wil herken en hy wil wees wat sy verdien

Wees wie jy is, jy's so mooi vir my, so mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit
Vat nou my hand, jy's so mooi vir my, so mooi vir my
En ek hoop ek sal jou, sal jou môre weer hier kry

(Jy's so mooi vir my)

Die tyd loop gou, sy is nou 'n vrou, lesse geleer maar met geen berou
Hy vra haar om hom lief te hê
En
Sy antwoord, ja sodat almal hoor, maar hy fluister saggies
Saggies in haar oor, sy's mooier as wat sy ooit kon wees

So wees wie jy is, jy's so mooi vir my so mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit
Vat nou my hand jy's so mooi vir my, so mooi vir my
En ek hoop ek sal jou, sal jou môre weer hier kry

Nooit kon sy droom
Want dit was sy nou kry
Na al die jare is hy nog steeds hare

Wees wie jy is jy's so mooi vir my so mooi vir my wat binne is, skyn so helder uit
Vat nou my hand jy's so mooi vir my, so mooi vir my
En ek hoop ek sal jou, sal jou môre weer hier kry

En ek hoop ek sal jou, sal jou môre weer hier kry
Droits parole : paroles officielles sous licence Lyricfind respectant le droit d'auteur.
Reproduction des paroles interdite sans autorisation.

Commentaires sur les paroles de Mooi vir my

Nom/Pseudo
Commentaire
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - Tous droits réservés. www.paroles-musique.com
Connexion membre

Se connecter ou créer un compte...

Mot de passe oublié ?
OU
CREER COMPTE
Sélectionnez dans l'ordre suivant :
1| symbole en haut de l'enveloppe
2| symbole à gauche de l'ampoule
3| symbole en haut du pouce en l'air
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid