song lyrics / Richard / Wintersprokie lyrics  | FRen Français

Wintersprokie lyrics

Performers RichardGerhard

Wintersprokie song lyrics by Richard official

Wintersprokie is a song in Afrikaans

‘n Winter herhaal hom na ses sewe jaar
'n Wysie wat spook op 'n stokoue snaar
Jy probeer dit verduidelik probeer dit besweer
En jy dink jy verstaan dit
Wel die dinge gebeur

Die wind van die berg af laat die dakplate kreun
Vieruur in die more in die triestige reën
So maak ons liefde so leef ons weer
En dan neem ons afskeid
Afskeid tot die volgende keer

Ek wens ek was by jou daar waar jy nou bly
Maar nou ja jy's so ver en die tyd vlieg verby
Vertel my van liefde ek leer soos 'n kind
Want my hart is deur die jare
Deur die jare se kalklig verblind

‘n Winter herhaal hom na ses sewe jaar
'n Wysie wat spook op 'n stokoue snaar
Jy probeer dit verduidelik probeer dit besweer
En jy dink jy verstaan dit
Wel die dinge gebeur

Soms so onseker
Soms selfvoldaan
Liefde weet beter
Die hart sal verstaan
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Wintersprokie lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol at the bottom of the smiley
2| symbol to the left of the house
3| symbol to the right of the cross
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid