song lyrics / Lukas De Beer / Einde Van Die Wêreld lyrics  | FRen Français

Einde Van Die Wêreld lyrics

Performers Lukas De BeerHelmut Meijer

Einde Van Die Wêreld song lyrics by Lukas De Beer official

Einde Van Die Wêreld is a song in Afrikaans

Sien die laaste
Van die strale van die son wat nou sak
Sien die horison vir oulaas in rooi
En sien die strale wat jou nooi

Nooi na die donker
Na die duisternis, die nag is nog lank
Ek soek iemand wat my vrese kan kalmeer
Want dit raak net al hoe meer

Wat sal gebeur as die wêreld omkeer
As die middel ontketen en die senter gee mee
Die atome word verdeel, dis die einde van die wêreld

Dit was goed om jou te ken
Dis die einde van die wêreld
Wens ek kon die tyd terug wen
Dis die einde van 'n era al sou ek wou aanhou lewe
Is die kern van my lewe daarmee heen, dis die einde van die wêreld

Sien die wolk
Wat vir kilometers reis oor die stad
Sien geboue wat vergaan in die wind
Sien die hittegloed wat lewe verslind

Sien die laaste
Van my ego wat verdwyn in die nuut
Deur die vlamme maak jou liefde my weer nuut
In my dood vind ek my lewe

Wat sal gebeur as die wêreld omkeer
As die middel ontketen en die senter gee mee
Die atome word verdeel
Dis die einde van die wêreld

Dit was goed om jou te ken
Dis die einde van die wêreld
Wens ek kon die tyd terug wen
Dis die einde van 'n era al sou ek wou aanhou lewe
Is die kern van 'n lewe daarmee heen

Jy dissintegreer my
Jou liefde verteer my
Dis die einde van die wêreld

Was goed om jou te ken
Dis die einde van die wêreld
Wens ek kon die tyd terug wen
Dis die einde van 'n era al sou ek wou aanhou lewe
Is die kern van my lewe daarmee heen

Einde van die wêreld
Einde van die wêreld

Dis die einde van die wêreld
Dit was goed om jou te ken
Dis die einde van die wêreld
Wens ek kon die tyd terug wen
Dis die einde van 'n era al sou ek wou aanhou lewe
Is die kern van my lewe daarmee heen
Dis die einde van die wêreld
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.

Comments for Einde Van Die Wêreld lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the right of the eye
2| symbol to the right of the padlock
3| symbol to the left of the clock
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid