song lyrics / Léonie / Oor en Oor lyrics  | FRen Français

Oor en Oor lyrics

Performer Léonie

Oor en Oor song lyrics by Léonie official

Oor en Oor is a song in Dutch

Daar's 'n lang donker trein
Met sy wiele refrein
Wat 'n dofpad uitklop teen die reën
En môre lê ver al is môre ook hier
Vannaand is ek stoksielalleen

Oor en oor soos die wiel klop oor spore
Oor en oor dae verlore
Oor en oor as jou beeld uit die donker verskyn
Oor en oor soos jou groet by die heining
Oor en oor myle se skyding
Oor en oor rol gister se saamwees weer terug

Daar's 'n man teen die ruit
Sy oë kyk uit die alleensaamheid koggel hom terug
Sien die beeld van homself
En hy voel vol verlang vannaand is hy stoksielalleen
Lyrics copyright : legal lyrics licensed by Lyricfind.
No unauthorized reproduction of lyric.
Writer: IZAK MARE
Copyright: O/B/O DistroKid

Comments for Oor en Oor lyrics

Name/Nickname
Comment
Copyright © 2004-2024 NET VADOR - All rights reserved. www.paroles-musique.com/eng/
Member login

Log in or create an account...

Forgot your password ?
OR
REGISTER
Select in the following order :
1| symbol to the left of the suitcase
2| symbol at the top of the eye
3| symbol to the left of the thumbs up
grid grid grid
grid grid grid
grid grid grid